Die koordinering van historiese arbeid in Suid-Afrika

Authors

  • J.J. Oberholster

Keywords:

Co-ordination, History, Teaching of history, Co-operation

Abstract

Met die koordinering van historiese arbeid in die Republiek .van Suid- Afrika word onder geeD omstandighede vir die regimentering van die historiese aktiwiteite gepleit Die. Dit sou vir die geskiedwetenskap, soos trouens vir enige wetenskap, 'n onheilige situasie sk~p en is alleen denkbaar in 'n totalitere staat. Dit sou meebring 'n dodende uniformiteit, 'n gesterio-tipeerde siening en die eliminasie van onderlinge mededinging. Eerder wil ek dus onder die begrip koordinering van historiese arbeid verstaan vry-willige, ongebonde medewerking van historici en aDder belanghebbende instansies ter algemene bevordering van die geskiedwetenskap en ter ver-wesenliking van gemeenskaplike ideale, ondernemings en, mag ek se, ver-pligtinge.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite