n Kunskritiese studie van die petrogliefversameling van die Ou Transvaal-Museum in Pretoria

Authors

  • L. Oosthuizen

Keywords:

Prehistoric art, Rock engravings, Old Transvaal Museum, Petroglyphs

Abstract

Die stukke in hierdie versameling is vanaf omstreeks 1920 byeengebring en hied aan liefhebbers van ons prehistoriese kuns, 'n moontlikheid om Bonder urelange soektogte in die veld, 'n goeie indruk van die rotsgraverings te kry. Sover bekend is die voorbeelde almal afkomstig uit die omgewing van Bloemhof, Delarey, Hekpoort, Klerksdorp, Maquassi, Schweizer-Reneke en Vryburg. Hierdie kuns kom hoofsaaklik voor op die hooglande van die Suid-Afrikaanse binnelandse plato, en die digste konsentrasie vind mens in die suidwestelike deel van Transvaal.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

n Kunskritiese studie van die petrogliefversameling van die Ou Transvaal-Museum in Pretoria. (2021). Historia, 10(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3303