Daniel Petrus van den Heever, 1838-1903

Authors

  • J.J. Smit

Keywords:

Di Patriot, De Zuid-Afrikaansclte Boerebeschermingsvereeniging, Van den Heever, D.P, Afrikaner nationalism

Abstract

Omdat die Aksynswet vir die Doere van die Snide 'n bedreiging ingehou bet, stig die Paarliete op 14 Augustus 1878 De Zuid-Afrikaansclte Boerebeschermingsvereeniging. Aangesien die anneksasie van die Zuid-Mrikaansche Republiek 'n vlam van Afrikaner-nasionalisme laat ontbrand bet, bet dit spoedig geblyk dat hierdie aangeleentheid swaarder weeg as suiwer ekonomiese aangeleenthede. Dit is die gees van hierdie gebeure wat daartoe gelei bet dat claar onder die voorsitterskap van D. P. van del Heever, 'n selfstandige tak van die Boerebeskermingsvereniging op 23 Augustus 1878 op Vinkelfontein gestig word. Reeds op die stigtingsverga-dering word ten gunste van die Hollandse taal besluit. Op verskeie ver-gaderings tree die voorsitter op as kampvegter van die Hollandse taal. Die 4de Julie 1879 publiseer ds. S. J. du Toit die program van beginsels van die Afrikanerbond en kort dRama stig D. P. van den Heever Ran dieselfde huis as voorheen, 'n selfstandige tak van die Afrikanerbond, waarvan die doelstellings was om landsake te bespreek en die Progressiewe Party te beveg. Die twee selfstandige bewegings verenig egter in Desember 1881 op Burgersdorp ten einde betel samewerking tUggeD boere en dorpenaars te bewerkstellig. Die dInk wat hy uitgeoefen bet vir die erkenning van Hollands, was so geweldig dat sy parlementslid, Godfrey Sichel,l op 21 Julie 1879 die eerste petisie ten gunste daarvan by die Wetgewende Ver-gadering indien. 'n Tweede petisie nit Albert sit die bal verder Ran die rol en in 1881 volg 31 petisies nit aDder oorde. Op 9 Junie 1882 is die Wysigingswet op voorstel van J. H. Hofmeyr aangeneem en op 13 Junie 1882 lewer L. G. Luttig die eerste Hollandse toespraak in die Wetgewende Vergadering.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles