Die stranding van die Volo : 'n blik in die aard van mondelinge oorlewering
Keywords:
Volo, Aural Tradition, Jan Scheepers, Shipwrecks, HeroismAbstract
VAN Op 31 Maart 1964 bet ek in die reeks Soek in die Verlede 'n radio- praatjie uitgesaai oor 'n episode wat ek uit die mood van 'n paar inwoners van Boesmansriviermond verneem bet gedurende 'n vakansie aldaar die vorigeJanuarie. 'Die gegewens was enigsins vaag wat betref die tydstip waarop die voorvat plaasgevind bet, maar die verhaal as sodanig was treffend sodat ek sonder om verder ondersoek in te steI', dit oorvertel bet BOOS ek dit onthou bet; Ek bet self ook goon aantekeninge gemaak toe dit Ran my vertel is Die. Dus, netsoos die oorspronklike vertellers op bulle geheue moes staatmaak, so bet ek ook op myne staatgemaak. Hier volg die verbal presies BOOS dit uitgesaai is. "In 'die onmiddelIike'omgewing van Kwaahoek, waar die heropgerigte Diazkruis vandag staan, en naby Boesmansriviermond, bet waarskynlik erens in die negentiende eeu "n skipbreuk plaasgevind wat tans DOg in plaaslike oorlewering voortleef.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die stranding van die Volo : ’n blik in die aard van mondelinge oorlewering. (2021). Historia, 10(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3298