Toespraak gelewer deur mnr. A.J. Koen, Direkteur van Onderwys in Transvaal, by geleentheid van die amptelike inwyding van die Laerskool Jongspan op 29 Mei 1964
Keywords:
Primary school, Curriculum, Inaugeration, History, Social studies, Laerskool JongspanAbstract
Sos;ale Studies versus Geskiedenis in die Laers/rool-kurrikulum Wanneer claar besluit moet word oor die vakke wat in die laerskool aangebied moet word, die tyd wat aan elke vak bestee moet word en die belangrikheid van elke vak ten opsigte van sy bydrae tot die algemene vorming van die kind, is dit no dig dat claar teruggegaan word na die fundamentele en dat claar helderheid moet kom oor die algemene en die besondere doelstellings wat met die laer onderwys bereik moet word. Geruime tyd gelede bet die T .O.D. in bree trekke sy doelstellings met laer onderwys beskrywe, maar hierdie begrip moet DOg verder uitgebou word sodat claar 'n volle Suid-Afrikaanse onderwysfilosofie in beliggaam sal word. Laer onderwys is die eerste vorm van opsetlike skoolonderwys vir aIle opvoedbare leerlinge binne die grense van verpligte skoolbesoek. Laer onderwys is in sy wese elementer en fundamenteel en voordat die boonste grens van verpligte skoolbesoek van so 'n aard was dat leerlinge noodwendig Middelbare Onderwys moet benut so os tans die geval is, bet die laer onderwys hoofsaaklik twee doeleindes gedien, naamlik die voorbereiding van die kind vir sy verdere onderwys en opvoeding en die algemene vorming van die kind en die afronding van sy onderwys in so 'n mate dat hy gereed was om die ambagte en die meer primere beroepe te volgDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Toespraak gelewer deur mnr. A.J. Koen, Direkteur van Onderwys in Transvaal, by geleentheid van die amptelike inwyding van die Laerskool Jongspan op 29 Mei 1964. (2021). Historia, 10(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3297