Geskiedenis: knelpunte en gevaartekens
Keywords:
History in schools, History, History as subject, Historical foundations, AfrikanerAbstract
Daar is duidelike tekens dat die drie fondamentstene van die Afrikaanse volk sWaRt druk moet verdunr en dit begin selfs krake toon. Hierdie toe-stand wek kommer en gee gelukkig aanleiding tot sterk reaksie en pogings om die knellende gevaartekens te verwyder of te verbeter. Op die terrein van die godsdiens en die kerke is claar omstandighede wat kommer wek en claar word 'n opname gemaak van al die fakt~re wat om 'n vaste koers roep. Die radio-gesprekke oor die Afrikaner en sy Kerk is o.a. een bewys van die erns van die toestand. Gedurende die afgelope twaalf maande is claar op verskillende groot byeenkomste 'n wekroep gehoor dat ernstige gevare die normale groei van die Afrikaanse taal bedreig. Sterk positiewe stappe word in die vooruitsig gestel om die knelpunte te verwyder. So os by die godsdiens en die moedertaal bedreig knellende omstandig-hede ook die Geskiedenis. Daar bestaan ernstige kommer oor die krimpende omvang van die invloed wat hierdie vak op die vorming van die burgers van die toekoms uitoefen. In die laerskole word die omvang en aard van die Geskiedenisleergange dent die Vaal- en Oranjeriviere en die Drakensberg bepaal. In Transvaal sal die leerlinge Ran die hand van 'n doel.gerigte nuwe leergang bulle Geskiedenislesse aanhoor want ~siale Studies bet vanaf 1966 Die meet 'n plek m die skole van die Transvaalse Onderwys-departement Die. Elders in ODS land wapper die vlag van genoemde vak DOg lustig bokant baie skole.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Geskiedenis: knelpunte en gevaartekens. (2021). Historia, 10(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3295