Aandenken geschrift deur Johannes Diederik van der Merwe (20.2.1885-20.12.1931)
Keywords:
Prisoners of war, Anglo-Boer war, Notebook, Diary, Remedies, Aandenken GeschriftAbstract
Van mev. Christina Maria Smit, gebore Van del Merwe, het ek 'n sakboekie van haar vader tel insae gehad, asook toestemming om dit saam met die aantekeninge daarin, te publiseer. Die aantekeninge handel oor die ervarings van Johannes Diederik van del Merwe, van Hooggelegen, vroeer distrik Bethlehem, tydens sy gevangeneming in die Tweede Vryheidsoorlog (8 Februarie 1902) en later as krygsgevangene in Indie, 'n 'tydperk van sy lewe waarin die geleentheid om aantekeninge in die vorm van 'n dagboek te maak, oorvloedig was en moontlik as welkome tydverdryf gedien het. Die Aandenken Geschrift word hier letterlik oorgedruk om die volgende redes. Dit is van eersterangse geskiedkundige belang as vertolking van persoonlike belewenisse en indrukke in 'n kritieke tydvak van ODS volks-geskiedenis, terwyl dit terselfdertyd die geestelike agtergrond van die Boere-volk uitstekend weerspielDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Aandenken geschrift deur Johannes Diederik van der Merwe (20.2.1885-20.12.1931). (2021). Historia, 11(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3280