Memorandum aangaande die plek van Geskiedenis in die onderwysprogram

Authors

  • J.S. & A.G. et al. Coetzee & Snyman et al.

Keywords:

Education, Teaching history, History,, School curriculum

Abstract

By die bepaling van die pick van enige val in die kurrikulum van die skool is dit noodsaaklik dat ingegaan word op die besondere bydrae wat daardie val tot die verwesenliking van die onderwysdoelstel)ing kan lewer omdat die inhoud in die eerste instansie deur die doel bepaal word. In algemene terme beskryf, is opvoeding leiding aan en vorming van die kiDders van die volk tot volwassenheid, in die r~gte verhouding tot hul medemens en tot die eel van God. Die Christen-opvoeder moet elke kind lei sodat sy inner like gawes ontwikkel en ontplooi en hy ook gevorm word volgens die lewens- en wereldbeskouing van die besondere volk waartoe so 'n kind behoort. Die hele mens moet opgevoed word en geeD aspek van sy bestaan kan uitgesluit word Die. Dit bet ref die mens in sy ver-houding tot God en sy mede-mens, tot die natuur en die kultuur. Hy Ie Die soos die naturalis 'n eensydige nadruk op die natuur of so os die idealis op die kultuur Die, of soos die pragmatis op die interaksie tUggeD die mens en sy veranderende fisiese en sosiale omgewing Die. Vir horn bet die opvoeding 'n omvattende doel. Dit strewe na kennis en vaardigheid, na etiese en estetiese vorming, na selfverwesenliking, na sosiale bruikbaar. heid, na nuttige burgerskap en beroepsbekwaamheid ens., met die uiteinde- like ideaal van kennis en in diens van God.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Memorandum aangaande die plek van Geskiedenis in die onderwysprogram. (2021). Historia, 11(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3278