Die ingebruikstelling van papiergeld in die Suid-Afrikaanse Republiek
Keywords:
Paul Kruger, South Africa, Paper money, Z.A.RAbstract
Die volle implikasie van al die nadele wat die onoordeelkundige druk en uitgee van papiergeld op die £inansiele administrasie van die land gehad bet, bet deur die toedoen van die Finansiele Kommissie teen die end van 1867 baie duidelik onder die aandag van die Volksraad gekom; Daar- benewens bet die Finansiele Kommissie ook nog kon aantoon dat die administrasie van die land se geldelike middele in 'n uiters haglike toe stand verkeer bet. In sy verslag wat in Desember 1867 voor die Volksraad gedien bet, is Ran die lig gebring dat volgens die begroting van 1866 claar op 1 Auj!:ustus 1867 'n voordelige baiRns van £5,215.13.9 in die landskas moes gewees bet. Nie alleen was die bedrag nie aanwesig nie, maar is claar in die loop van die voorafgaande jaar ook nog £20,000 Ran papiergeld in omloop gebring. Op die wyse is tot die landskuld toegevoeg, maar presies hoe groot die landskuld op daardie stadium was, kon die Kommissie nie bepaal nie vanwee die "bedroevende toestand" waarin die boekhouding van die staat verkeer betDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die ingebruikstelling van papiergeld in die Suid-Afrikaanse Republiek. (2021). Historia, 11(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3276