Ou kerkgeboue in Natal

Authors

  • G.S. Nienaber

Keywords:

Natal, Church buildings, Lutheran church, Bishopstowe

Abstract

Die Natalse tak van die Historiese Genootskap probeer om gegewens oor interessante ou geboue in te win, in die eerste plaas van geboue wat in verband met kerklike genootskappe staan. Vroeer is reeds jets meegedeel oor Daniel Lindley se pastorie in die Inanda-reservaat (Historia IX, 250), en 'n stuk oor die oudste gebou in Hermannsburg naby Greytown (Natal) het ook al onder die oe gekom. In hierdie bydrae, oorspronklik in Duits geskry£ deur pastor H. Pohle en in A£rikaanse vertaal deur mnr. Isak Adendorf£ en verwerk deur ondergetekende, kom vir 'n lOft bespreking die 'Evangeliese Lutherse kerkgebou op Bishopstowe naby Pietermaritzburg aan die beurt.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles