Die Republiekfees-se ls van 1966

Authors

  • F.G.E. Nilant

Keywords:

Cecil E.F. Skotnes, Postage stamps, Commemorative stamps, Republic festival

Abstract

Elke kunsrigting, veral wanneer dit gebruiksvoorwerpe bet ref, bet sy hoogte. en laagtepunte. Selfs met posseels is dit die geval. Die oorsaak moet o.a. daarin gesoek word dat nuwe see Is, veral in Suid.Afrika, op ongereelde tye verskyn en dat claar gevo)glik geeD voltydse aandag aan bestee kan word Die. Die werksaamhede Deem strek toe wanneer claar een of meeT nuwe see Is in voorbereiding is, en verdwyn weer wanneer sulke seels die publiek bereik bet.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles