Bantoe-arbeid in die Suid-Afrikaanse Republiek soos benader deur die Boere en die sendelinge

Authors

  • B.J. Kruger

Keywords:

Race relations, Boer, Bantu labour, Missionaries, Voortrekkers

Abstract

Gedurende die laaste helfte van die negentiende eeu en veral na die Eerste Vryheidsoorlog, het die arbeidsvraagstuk gedurig die aandag van die Regering van die Suid-Mrikaanse Republiek gevra. Die tekort aan arbeidskragte was nie net beperk tot Transvaal nie, maar was ook die probleem van die res van Suid-Mrika; trouens, dit was 'n wereldprobleem. Die Voortrekkers wat hulle in die binneland gevestig het, was souder werkvolk en arbeidskragte moes gevind word. Dit is vanselfsprekend dat hulle hul gewend het tot die naturellestamme omdat hulle in die Kaap. kolonie aan nie-blanke arbeid gewoond was. By die blanke in Suid-Mrika het dit op daardie tydstip reeds tradisie geword dat die nie-blanke "Cham se geslag" was, wat deur God daargestel is om horn te dien. Selfs in 1892 praat 'n Transvaalse Mrikaner nog van die nie-blankes as "Chams- geslacht -de dienstknechten"} Die nie-blanke is beskou as 'n anders-soortige en "minderwaardige" wese wat slegs as arbeinsinstrument nuttig kon wees

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Bantoe-arbeid in die Suid-Afrikaanse Republiek soos benader deur die Boere en die sendelinge. (2021). Historia, 11(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3260