Laat die leerlinge self in die openbaar optree
Abstract
Daar word SOliS baie goeie werk deur leerlinge gelewer wanneer bulle referate of takies oor bepaalde onderwerpe in die Geskiedenislesse lewer. Niemand weet egter jets van die verdienatelike werk Die behalwe wanneer die skoolhoof en die Oller die puntelys of rapportvorm nagaan. Om hierdie leemte te oorbrug, word claar in September verskillende saamtrekke of parades gehou waar leerlinge van hul beste refer ate oor Geskiedenis-onderwerpe in die openbaar gal voordra. Hierdie voorlesings deur die leerlinge, gal o.a. afgewissel word met koorsang, praatkore, fabIo's en vasvrareelings van 'n historiese aard. Op elke byeenkoms gal claar 'n voorsitter en onder-voorsitter wees waf uit die bepaalde skole gekies gal wordDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Laat die leerlinge self in die openbaar optree. (2021). Historia, 11(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3249