n Wetenskaplike grondslag vir die Kaaps-Hollandse kuns
Keywords:
Cape Dutch architecture, Cape Dutch art, Historic housesAbstract
was, is in die jare van die Uniewording van Suid-Afrika uit patriotiese oorwegings benadruk. Tradisie, waaronder ook die Kaaps-Hollandse bou- styl, moes meewerk om die mense meer nasiebewus te maak. Daarna het die belangstelling weer verflou. Eers in 1925, toe "Groot Constantia" heeltemal afgebrand het, het die besef van die waarde van die ou gewel-huise weer toegeneem. "Groot Constantia" is ,,-eel opgebou en tot 'n nasionale monument verklaar. Publikasies oor die Kaapse kuns het, afgesien van 'n tydelike onderbreking gedurende die Tweede Wereldoorlog, in die laaste dertig jaar gestadig toegeneem. Hier en claIr is opmetings van die gebou gemaak. Algemene argitektoniese verskynsels, later ook van die argitektuur in die binneland, is bestudeer en beskryf. Aan'n grondige gedokumenteerde oorsig, sowel op die gebied van die boukuns a.; van die meubelkuns, het dit egter DOg ontbreek.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
n Wetenskaplike grondslag vir die Kaaps-Hollandse kuns. (2021). Historia, 11(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3246