Nils Andersen : sy lewe en sy werk

Authors

  • P. Volschenk

Keywords:

: Andersen, N, Nils Andersen, Whaling,, History of Art, South Africa

Abstract

Nils Andersen is op 26 September 1897 in Drammen, 'n klein landelike dorpie naby Oslo (Swede), gebore as die selin van 'n skeepskaptein. Nils het sy skoolloopbaan in hierdie dorpie begin en dadelik getoon dat hy oor buitengewone tekentalent beskik. Sy vader was juis betrokke by die Wa.lvisbedryf toe die familie in Mei 1911 besluit het om na Suid-Afrika te emigreer en so het bulle vroeg in Junie van dieselfde jaar die hawelose Saldanhabaai ingevaar. Die skerp en warm lig bet die dertienjarige Nils verstom -alles was So skerp belyn en afgeteken teen die helder lug. Die donker skaduwees en die spierwit "over exposed white sands and super-white cottages" was 'n ver-rassende nuwe ondervinding.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles