Die herinneringse ls vir Dr. H.F. Verwoerd

Authors

  • F.G.E. Nilant

Keywords:

Postage stamps, Commemorative stamps, Verwoerd, H.F, Dr. H.F.Verwoerd

Abstract

Na die noodlottige aanval op dr. Verwoerd se lewe bet 'n he Ie aantal mense hul afgevra of dit nie paslik sou wees om 'n aantal posseels uit te gee ter herdenking van hierdie uitstaande Eerste Minister en idealis nie. Ook die Departement van Pos- en Telegraafwese bet die saak ernstig in oorweging, geneem en daarna vinnig gehandel. In die afgelope aantal jare, bet dit oral in die wereld gewoonte geword om die dood van vooraanstaande staatsliede deur middel van een of meer besondere posseels te herdenk. Reeds in 1935 bet Belgie seels met 'n rourand ter nagedagtenis van die plotselinge dood van koningin Astrid laat verskyn en Duitsland, weer ter ere van president Hindenburg. In baie Jande is claar seels uitgegee ter ere van Dag Hammerskjold, president Kennedy en sir Winston Churchill. Suid-Mrika bet besluit om posseels uit te gee ter herdenking van dr. Verwoerd.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles