Die kultuurhistoriese bydrae van Hubertus Elffers : I
Keywords:
Hubertus Elffers, Cultural history, BiographyAbstract
Hubertus Elffers is op 6 Maart 1858 te Haarlem in Nederland gebore uit 'n gesin van sewe kinders! Daar sy ouers Menoniete2 was, ontvang die jonge Elffers tot sy twaalfde jaar onder rig in die Doopsgesinde gemeenteskool te Haarlem. Terselfdertyd bet hy ook.'n aandskool besoek waar hy goed in moderne tale BOOS Frans en Duits onderle is. Al vroeg in sy lewe was Elffers deur hewige asma-aanvalle gepla sodat hy Borns vir lang lye bedleend was. Tydens hierdie siekbeddens bet hy op aanbeveling van sy maeder, musiek leer lees en speel, maar oak aandag gewy aan die tekenkuns, die literatuur en die poesie in die besonder. Vanaf sy twaalfde tot en met sy sestiende jaar, was hy 'n leer ling aan 'n handelskool. Dit skyn asof Elffers 'n baie briljante skolier was, aangesien hy die jongste leer ling in hierdie handelskool was.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die kultuurhistoriese bydrae van Hubertus Elffers : I. (2021). Historia, 11(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3231