Die Portugese owerheid en die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog : I

Authors

  • H.R. Van der Walt

Keywords:

Imperialism, Portuguese government, British imperialists, Anglo-Boer war

Abstract

Die vooruitsig van die 5uid-Mrikaanse Republiek en sy bondgenoot, die Oranje- Vrystaat, om Brittanje op die slagveld te verslaan, was natuurlik uiters skraal, tensy bulle daarin kon slaag om een of meer van die Europese moondhede aan bulle kant in die stryd te betrek. Dit sou 'n wonder bo wonder wees indien enige staatsman van die neentiende eeu uit bloot humanitere oorwegings die Boere tel syde sou staan. 50'n motief was al die eeue deur DOg vreemd aan die gees van die. imperialisme. Die reaksie wat die oorlog in 5uid-Mrika by die politieke leiers van Europa uitgelok bet, is in die eerste plek bepaal deur die vraag of bulle Brittanje se moeilikhede tot hul eie voordeel kon uitbuit. Uit hierdie oogpunt veral wil ODS die amptelike houding van die verskillende moondhede, wat moontlik in mindere of meerdere mate in die stryd kon belangstel, agter-eenvolgens ontleed. Portugal, as nabuur van die Boerestate, kom eerste aan die beurt.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die Portugese owerheid en die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog : I. (2021). Historia, 11(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3230