Hubertus Elffers se betekenis vir die Vrystaatse onderwys tussen die jare 1888-1893 : II
Keywords:
Language, History of schools, Free State, EducationAbstract
Al gou het Elffers hard begin werk in sy nuwe werkkring in die Vrystaat. In'n brief,22 gedateer 24 Maart 1890, meld hy die volgende aan John Brebner: "Wij hebben ODS be-ywer de school, die wij twee jaren gelede als eene Engelsche aanvaarden, omzichtelik om te leiden en haar f~en nationaal karakter te geven." Hy het 'n begin met Hollandse onderwys by die laer klasse gemaak en sells by die hoer klasse, het hy gepoog om Hollands as medium van onderwys in te voer, So wou hy die Dietse identiteit van die Afrikanerkind handhaaf, en het sells hierna steeds bly poog om in die Vrystaat 'n suiwer Hollands-georienteerde onderwysstelsel tot stand te bring. Die rede waarom hierdie poging eers later beloon is, was as gevolg van die "neutrale houding"2\ wat John Brebner teenodr die taalkwessie ingeneem het. Intussen egler, bet Elffers hard gewerk om die onderwys op 'n standaard te bring, wat, na sy melling, voldoende sou wees om die kind vir die toekoms te wapen. Dat hierdie ywer van Elffers Die ongesiens verbygegaan bet Die, word bewys deur 'n skrywe van John Brebner op 5 Junie 1888 aan die Goewermentsekretaris, nl.: "Ik meeD dat de heer- flffers een bekwame onderwijzer is en eene aanwinst voor die staat. ., "24 Oit was Elffers se stand punt dat die yolk teen die indringing van die uitlander beskerm moet word -en die enigste beskerming, was gelee in 'n behoorlike onderwysDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Hubertus Elffers se betekenis vir die Vrystaatse onderwys tussen die jare 1888-1893 : II. (2021). Historia, 12(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3220