Die Duitse regering en die Tweede Vryheidsoorlog

Authors

  • H.R. Van der Walt

Keywords:

British imperialism, Von Hatzfeldt, Lascelles, Von Bulow, Von Hohenlohe, Wilhelm II, 2nd World war, Von Holstein, German government, Von Eckardstein

Abstract

Vir die politieke waarnemer wat Die veel dieper as die oppervlakte gepeil het Die, moes claar 'n treffende ooreenkoms gewees het tussen die houding van Duitsland en die van Portugal t.o.V. die oorlog in Suid-Mrika. Ook die Duitse staatsmanne, op wie se skouers die verantwoordelikheid gerus het om leiding te gee in verband met die aangeleentheid -Wilhelm II, die keiser; Von Hohenlohe, die kanselier; Von Bulow, eelS minister van buitelandse sake en daarna kanselier; Von Holstein, direkteur van die politieke afdeling van die kantoor van buitelandse' sake; Von Hatzfeldt, die Duitse gesant in Londen; Von Eckardstein, hoofsekretaris van die gesantskap edm. --'- het op hul kniee geval as die Leeu maar net gegrom het, hoewel claar SOliS insidente voorgekom het wat tot wrywing aanleiding gegee het. ODS let slegs op die handelswyse van die manne wat sleutel- posisies aan die Wilhelmstrasse beklee het

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles