Die rebellie-dagboek van Jansie Jooste

Authors

  • F.J. Du Spies

Keywords:

Diary, Trek, General Kemp, Jooste, Jansie

Abstract

Hierdie dagboek is aari die redaksie van Historia aangebied vir publikasie deur bemiddeling van dr. F. J. Potgeter van die Universitei~van Pretoria. Mev. Sarie Jooste, geb. Lemmer, van Jubileumgebou, Skinner-straat, Pretoria, bet aan my op 8.6.66 enkele besonderhede in verband met haar oorlede eggenoot, die skrywer van die dagboek, meegedeel. Jansen Jooste is op 21 Maart 1886 in die distrik Bosho£ gebore. Met sy huwelik in J913 was hy as amptenaar op Roodepoort werksaam, waar die egpaar nog vir die daaropvolgende vy£tien maande gewoon bet. Daarna bet bulle gaan boer op die plaas Susara, gedeelte van die plaas Renosterput, distrik Lichtenburg, wat mev. Jooste van haar moeder geer£ bet. Hy is op 21 Januarie 1956 aldaar oorlede en op die plaas Renosterput begrawe

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles