Rusland en die uitbreek. van die Tweede Vryheidsoorlog : III

Authors

  • H.R. Van der Walt

Keywords:

Anglo-Boer war, Russia, British Imperialism

Abstract

Geen kampvegter van die Boere in hut vryheidstryd sou seker daaraan gedink bet om Berlyn yerby te ~teek en eelS in St. Petersburg hulp te ga'an soek om die Britse opmars in Suid-Afrika te stuit nie. Tog, as 'n mens die saak op die keper beskou, was die koloniale belange van Brittanje en Rusland op daardie tydstip nog meeT onversoenlik as die van Brittanje en Duitsland. Die Brit en die Duitser bet we" op etlike aanrakingspunte, veral in Afrika, mekaar se toorn opgewek maar die Brit en die Rus bet in verskeie werelddele kop-aan-kop botsings belewe. So os voorheen aange. toon, was een hiervan die Middellandse See. Sedert die einde van die agtiende eeu bet Brittanje al sy kragte ingespan om die weg na die Middellandse See via die Ba.lkan of die see.engtes van die Bosporus en die Dardanelle vir Rusland gesluit te hou, sodat hy sy oppergesag in die Suezkanaal kon beveilig en die olie van die Nabye Ooste monopoliseer. Vir hierdie doel bet hy o.m. van Turkye, wat beheer oor die Balkan gehad het, 'n bondgenoot gemaak.l In Sentraal.Asie bet die Russe in die agtiende en neentiende eeue stadig suidwaarts gebeur, dele van Persie verower en uitcindelik die Britse vlag in Indie bedreig. Hier bet die Britte Afghanistan as 'n muur gebruik om de Russe te stuit.2 Hulle bet egter geen waar. borg gehad dat die muur nie vroeer of later voor die Russiese aanslag sou wegkrummel nie. So bv. bet die Oostenrykse minister van buitelandse sake die Britse gesant in Weenen in Februarie 1900 ernstig gewaarsku dat die Russiese troepesametrekkings in die omgewing vin Afghanistan nie om do we neute plaasgevind bet nie.3 In die volgende jaar bet die internasionale politiek egter 'n koers ingeslaan wat daarop gedui bet dat die VeTTe Ooste uiteindelik die toneel kon word waar St. Petersburg se eeue-oue maneuvers om Londen se Koloniale oppergesag te ondermyn Ban 'n finale kragmeting onderwerp sou word.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite