Die Hervorming-gedenkposse ls

Authors

  • F.G.E. Nilant

Keywords:

Luther, M., Reformation, Commemorative stamps, Church reformation

Abstract

Hoewel Protestantisme in Suid-Afrika oor die algemeen Calvinisttes is en nie die Lutherse leer volg nie, is dit paslik dat daar aan die 450- jarige herdenking van die eerste daadwerklike protes teen hestaande kerklike toestande gedurende die sestiende ceu, aandag geskenk word_ Hierdie eerste protes is geuiter deur Maartin Luther, 'n Augustynse monnik wat professor in die teologie aan die universiteit van Wittenherg in oostelike Duitsland was_ Uit sy lesings in 1516 oor die Brief aan die Romeine het reeds gehlyk dat hy niemet die toenmalige kerklike opvatting saamgestem het nie. 'n Jaar later, op 31 Oktoher 1517, het hy in die openhaar aan sy opvattings uiting gegee toe hy sy 95 stellings aan die poort van die kasteelkerk in Wittenberg vasgespyker het. Deur hierdie optrede van Luther, is die Hervorming in wese ingelui.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles