Ons Volksgeskiedenis as lewende erfenis

Authors

  • W. A. De Klerk

Keywords:

A Study of History, History in schools, Ontology, History

Abstract

Ek sluit af deur weer daaraan te herinner dat 'n lewende erfenis en 'n lewende tradisie 'n vernuwende tradisie is. Die ware bron van die ver- nuwing Ie hier aan ons universiteite. Dit is hier waar die geskiedenis-onderwysers gevorm moet word. Om hulle te vorm binne 'n bepaalde konseptuele stelsel is om hulle dood te maak. Om hulle terug te voer na die ware ontstaanbronne van ons Westerse Christelike tradisie is om hulle deeglik toe te rus. Dit sal vereis dat ons die heelheid van 'n geloof weer aanvaar wat aIle mensgemaakte konsepte oorboord gooi Of na links, Of na regs - en wat hom inwerp in die ewige nou.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles