Amerika en die Anglo Boere oorlog : V

Authors

  • H.R. Van der Walt

Keywords:

British imperialism, Boer war, Dr Leyds, America, American sympathy,, Anglo Boer war

Abstract

Gedurende die tydperk van meer as twee jall-r wat die Boererepublickie" n verbete stryd gevoer het in 'n poging om hulle los te wikkel uit die greep van die Britse imperialisme, het hulle onvermoeid 'n srriekende bIlk op Washington gerig met die hoop dat die Amerikaners sou ingryp en hulle van vernietiging red. Kort na die aanvang van vyandelikhede in Suid-Afrika het Leyds vir Montagu White,wat sedert 1892 konsul-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek in Londen was, na Amerika gestuur "omdat men te Pretoria nu eenmaal hoop hleef koesteren op de mediatie der Vercenigde State"

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles