Die werk van David Canty en die plek daarvan in die Suid-Afrikaanse landskapskilderkuns
Keywords:
Landscape art, History of art, South africa, David CantyAbstract
Die kunstenaar David Canty, is op 28 February 1870 uit 'n boere. familie in Ierland gebore. Na sy opleiding aan die kunsskool in Cork, het hy tydelik in 'n prokureurskantoor gaan werk waar hy 'n werknemer van die firma De Beers van Kimberley ontmoet het. Hy is oorreed om 'n betrekking by dieselfde firma te aanvaar en het horn in Suid-Afrika kom vestig. Vanaf Oktober 1889 tot Mei 1903 was hy opsigter van die betrokke myn se naturellekampong.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die werk van David Canty en die plek daarvan in die Suid-Afrikaanse landskapskilderkuns. (2021). Historia, 13(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3175