Geskiedenis van die voortrekker Uys-familie
Keywords:
Uys-family, Voortrekkers, Uys-commissionAbstract
Die artikel van die twee broers Uys in Historia van Desember 1967 is baie intere~sant, en volgens Uys-oorlewerings, is heelwat van die beson- derhede wat daarin beskry£ word clan ook juis. Daar is egter ook 'n vaal bewerings wat ek wil weerle. Om my stellinge waf ek hier gaan maak te bevestig, het ek eelS weer 'n kleindogter van Jacobus Uy!! wat die Bybel van die Engelse S-etlaars te Grahamstad ontvang bet, geraadpleeg. Sy is naamlik tant Lettie Uys, dogter van Wessel Uys, die jongste broer van Pieter Uys wat op Italeni gesneuwel het. (Pieter se regie naam was natuurlik Petrus Lafras.) Tant Lettie Uys is 'n oud-onderwyseres, tans 93 jaar oud maar haar geheue is nog goed en sy lee!! ~el£s nog sonder 'n bril. Sy WOOD tans in Eshowe by haar aangenome getroude dogter, mev. Kolbe. Toe ek tant Lettie besoek het, was claar ook nog 'n kleinkind van Wessel Uys by haar, naamlik mev. Ria McConkie.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Geskiedenis van die voortrekker Uys-familie. (2021). Historia, 13(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3173