Die lastige bure op die noordgrens : II

Authors

  • O. Geyser

Keywords:

Natal, Theophilus Shepstone, Panda, Zulu, Native policy

Abstract

Martin West was die eerste luitenant-goewerneur van Natal. Ten lye van sy aanstelling in Natal was hy siviele kommissaris van Albanie in die Kaapkolonie, 'n betrekking wat hy sedert 1838 beklee het.! Theophilus Shepstone bet in Desember 1845 saam met West na Natal gekom as die eerste diplomatieke agent vir die Bantoe in hierdie gebied. By sy aankoms ill Natal bet die Diplomatieke Agent dadelik bese£ dat die Bantoe in die omliggende gebiede 'n bepalende £aktor sou wees in die suksesvolle uit. voering van 'n Bantoebeleid vir Natal. Verskeie £aktore sou hiertoe aan. leiding gee. Ten eerste sou die stroom van Bantoe na Natal 'n ernstige probleem kon skep, veral as gevolg daarvan dat bulle bulle as plakkers oral in Natal vestig. Uit die aard van die saak sou bulle werkloos wees, en aangesien die Bantoe die blankes in Natal aansienlik in getalle oortref het, kon die leegleery 'n groot gevaar vir die blankes inhou. Ten tweedc sou die Natalse regering horn die ontevredenheid en venyn van die opper-hoo£de in die aangrensende gebiede op die hals kon baal, veral aangesien hulle onderdane die bewind van die blankes bo bulle s'n verkies. Die hele aangeleentheid bet die Natalse regering in 'n regstreekse kontak met die opperhoo£de gebring

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles