Die federasiebeweging in Suid-Afrika

Authors

  • D.J.P. Haasbroek

Keywords:

South Africa, Cecil Rhodes, Cape, Afrikaners, Federation movement, British settlers, Settlers, Sir George Grey, Lord Carnarvon

Abstract

Die federasiebeweging gedurende die 19d~ eeu word gewoonlik gekop-pel san die name van sir George Grey, lord Carnarvon en Cecil Rhodes'! Eersgenoemde twee se pogings word toegeskry£ san bulle aandeel san die £ederasiebewegings in Nieu-Zeeland en Kanada onderskeidelik en die nie-blanke vraagstuk in Suid.A£rika. Rhodes se poging word verbind met die "scramble for Africa" en die ontdekking van diamante en good in Suid-A£rika. Daar word seIde verwys na die verband wat hierdie beweging gehad bet met die konstitusionele stryd sedert 1850 en die daaruitvolgende a£skeidings- en federasiebeweging van die Britse Setlaars in die Kaap-kolonie.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles