Nuusbrief van die politieke argief

Authors

  • Prof. Julie Parle

Abstract

Die doe I van hierdie nuusbrief is om aan die "buite-wereld" 'n beeld te gee van wat in die Politieke Argief aangaan; die aandag te vestig op die doel, die metodes en die nut van die Politieke Argief, en om die motiewe vir die stigting van die Politieke Argief en die vordering wat tot dusver gemaak is, bekend te stel. Die hieropvolgende uitgawes van die nuusbrief, wat nie noodwendig op vasgestelde lye sal verskyn nie, sal hoofsaaklik daarop gerig wees om aan lesers inligting te gee aangaande die dokumente wat in die Politieke Argief gehuisves word, die werking en die metodes van die Argief, en die vordering wat gemaak word. Nie alleen is dit die hoop om hierdeur die belangstelling van baie mense te prikkel nie, maar ook en veral is dit die strewe dat hierdie nuusbrief daartoe sal hydra dat die publiek se bewarings-bewussyn t.o.V. geskiedkundige bronne verskerp sal word en sodoende daar-toe sal meewerk om ons politieke erfenis te bewaar.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles