John George Fraser : die rol van 'n Engelstalige in die Vrystaat (1840-1927)
Keywords:
John George Fraser, Free State, BiographyAbstract
John George Fraser is as die oudste van nege seuns op 17 Desember 1840 nit die huweliks van ds. Colin en mev. Anna Amelia Fraser te Beaufort-Wes gebore. Op elfjarige ouderdom besluit sy vader om horn en sy Oller broer, Colin, vir verdere opvoeding na Brittanje te stuur waar bulle onder rig ontvang te Inverness, Skotland. In 1856 besluit John om in die medisyne te studeer en skryf aan die Marischal Kollege en King~Kollege, Aberdeen, in. Na'n tydperk van vier jaar studie raak sy finansies egter uitgeput en word by gedwing om na S'llid-Afrika terug te keerDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
John George Fraser : die rol van ’n Engelstalige in die Vrystaat (1840-1927). (2021). Historia, 13(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3158