gedenkposseëls vir die inhuldiging van die tweede Staatspresident

Authors

  • F.G.E. Nilant

Keywords:

Henkel, I., Commemorative postage stamps, Fouche, J.J.

Abstract

Op 31 Mei 1961, die groot dag van republiekwording van Suid-Afrika, bet 'n nuwe stel posseels vir daaglikse gebruik verskyn. Behoudens kleiner verskille en verbetering in ontwerp en kleur, is hierdie tipe seels nog altyd in omloop. Die eerste staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika is in Pretoria ingesweer en dit is toepaslik beskou om tel herdenking van hierdie geleentheid 'n spesiale stempel te laat maRk vir gebruik op daardie dag in Pretoria. Op hierdie stempel is die president se wapen afgebeeld en dit meld die woorde "Republiek van Suid-Afrika" en die datum

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

gedenkposseëls vir die inhuldiging van die tweede Staatspresident. (2021). Historia, 13(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3156