F.K. en D.S. Mar -twee broers, twee landdroste in die Suid-Afrikaanse Republiek

Authors

  • R.T.J. Lombard

Keywords:

Frederik Korsten, Transvaal, Bibliography, magistrates, Dietlof Siegfried

Abstract

Frederik Korsten Mare en sy jonger broer Dietlof Siegfried Mare was albei vir baie jare landdroste in die Suid.Afrikaanse Republiek, eers-genoemde van Heidelberg in Transvaal en laasgenoemde van Soutpansberg- distrik. Hul stamvader Ignace Mare was 'n Franse vlugteling wat in die jaar 1700 as wewenaar in Kaapstad aangekom bet. Op 7 Februarie 1706 is hy getroud met Susanna van Vuuren en nit hierdie huwelik is nege kinders gebore. Hul jongste kind, Ignatius, wat op 14 Augustus 1729 gedoop is, was 'n burger van Drakenstein. Hy was drie keel getroud. Uit sy eerste huwelik, met Margaretha Roux, was claar tien kinders. Di~sewende, Paulus Mare, is op 7 Julie 1767 op Stellenbosch gebore. Hy is twee keel getroud, in 1790 met Susanna Elizabeth Fourie en in 1796 met Johanna Magdalena Pretorius. Laasgenoemde was 'n niggie van kmdt.-genl. Andries Pretorius, die held van Bloedrivier!

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

F.K. en D.S. Mar -twee broers, twee landdroste in die Suid-Afrikaanse Republiek. (2021). Historia, 13(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3155