Die geskiedenis van die Wesleyaanse Moedergemeente Bloemfontein en sy rol op onderwysgebied gedurende die soewereiniteits- en republikeinse periode, 1850-1900

Authors

  • I.S.J. Venter

Keywords:

Wesleyan Methodist Church, Wesleyan church, Education, Missions, Bloemfontein

Abstract

Opsommenderwys kan dus opgemerk word dat die Bloemfonteinse Wesleyaanse gemeente gedurende die laaste vyftig jaar van die vorige eeu 'n diepgaande en uiters heilsame invloed uitgeoefen het op dic godsdienstige, sedelike, ku.lturele en opvoedkundige lewe van die Oranje-Vrystaatse Repu- bliek. Tydens die opening van die nuwe kerkgebou in 1929 het die: heer J. Stuart Franklin, wie Be vader leraar van die ge~eente was vanaf 1897 tot 1903, dan ook met reg gewys op die "great and glorious traditions of the past" en met verwysing na die toekoms van die kerk die hoop uitge- spreek "that it will be a beacon light set upon the hill, that it will be spiritually inspiring and invigorating to those who will be in the habit of gathering within its walls, that its beneficent and quickening influence will radiate far beyond the confines of the Methodist congregation and that in common with its sister-churches it will be a trancendant blessing to the town.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die geskiedenis van die Wesleyaanse Moedergemeente Bloemfontein en sy rol op onderwysgebied gedurende die soewereiniteits- en republikeinse periode, 1850-1900. (2021). Historia, 13(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3133