Oor die voorspelbaarheid van die toekomstige gebeure

Authors

  • M.H. Buys

Keywords:

Positivism, Predictability, Causality, Historical inevitability, Philosophy of History

Abstract

Dit is natuurlik dat die mens in sy toekoms sal belang stel want sy verlede,sy hede en sy toekoms is innig verweef. Die gebeure wat vandag DOg indie toekoms Ie, word as geskiedenis beskou sodra dit plaasgevind bet.Reeds van die jare vroeg bet die mens in sy toekoms belang gestel - "Andnothing preoccupies man more than his destiny" en die sienswyse gehuldigdat die geskiedenis homself herhaal. Dit volg ipso facto dat as die geskiedenishomself herhaal, die toekoms voorspelbaar moet wees, terwyl die onvoorspel-baarheid van die toekomstige gebeure 'n eenlynige ontwikkeling in diegeskiedenis impliseer.

 

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite