DIE GRAF VAN ISAK LEEUBOUD

Authors

  • H.S. Pellissier

Keywords:

Leeuboud, I., Free State, Isak Leeuboud, Graves

Abstract

My Iiewe ou Vrystaat met al sy onoortre£like hoedanighede het tog een swakheid en dit is dat hy genee is om baie van sy ontslape helde vir omtrent 'n driekwarteeu in hul grafte te Iaat rus voordat hy hulle groot dade weer in herinnering bring, monumente vir hulle oprig of 'n bestaande grafsteen wat vervalle is, herstel. So was dit die geval met die volgende:

Downloads

Published

2021-07-08

Issue

Section

Articles