DIE MILITERE TRADISIE VAN DIE KLEURLING

Authors

  • J. De Villiers

Keywords:

Military tradition, Corps Pandouren, South African Coloured Corps, Corps Bastaard Hottentotten, Cape Regiment

Abstract

Die Suid-Afrikaanse 'Kleurlingkorps, met hoofkwartier by Eersterivier naby Kaapstad, was op 1 April 1968 amptelik vyf jaar oud. Dit is 'n eenheid van die weermag waarop almal met reg trots kan wee_so Die Kleurlinge se aandeel in die militere geskiedenis van Suid-Afrika spruit uit die jaar vroeg. Die Hottentot-werkers van die Kaapse koloniste het geweet hoe om met die outydse voorlaaiers, genaamd snaphaanen, te skiet. Betroubare Hottentotte het dikwels die burgerkommando's vergesel wat teen die Boesmans in die binneland geveg het. Gekleurdes het ook saam met die Voortrekkers die binneland van Suid-Afrika ingetrek. Na- genoeg 30 Kleurling-agterryers was byvoorbeeld deel van die Retief-geselskap wat in 1838 op verraderlike wyse deur Dingaan by Ungungundlovu vermoor is.

Downloads

Published

2021-07-08

Issue

Section

Articles