DIE NIE-SENDINGAKTIWITEITE VAN DIE NATALSE SENDING
Keywords:
Bantu, Presbiterian, Daniel Lindley, Natal, Voortrekkers, Missionaries, MissionsAbstract
In Natal was die sendelinge vroeg reeds op aIle gebiede van die same-Ie wing besonder aktief. Dat hulle aktiwiteite 'n besondere invloed op Natal in die algemeen gehad het, en terselfdertyd ook in baie gevalle rigting- gewend van aard was, kan nie betwis word nie. So het die Kaapse goewer- neur, sir Perigrine Maitland, by geleentheid verklaar dat die sendelinge meer daartoe in staat is om heidense barbare te beheer, as wat soldate dit kan doen.Downloads
Published
2021-07-08
Issue
Section
Articles
How to Cite
DIE NIE-SENDINGAKTIWITEITE VAN DIE NATALSE SENDING. (2021). Historia, 13(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3050