DIE VESTIGING VAN DIE EERSTE VRYBURGERS AAN DIE KAAP DIE GOEIE HOOP -I
Keywords:
Free burghers, V.O.C, Cape of Good Hope, ColonialismAbstract
Die oorsese gebiede waaroor die V.O.c. voor 1652 beskik het, moes afgesien van hul aard, almal op 'n direkte of indirekte wyse bydra om die handelswins van die onderneming te vergroot. Hierdie gebiede kan hoof· saaklik in drie groepe verdeel word. Eerstens die waar produkte verkry kon word vir bemarking in Europa; tweedens die wat as afsetgebiede vir Europees.vervaardigde goedere gedien het; en derdens die wat om strategiese redes beset is sodat lastige handelskonkurrente uitgehou kon word.Downloads
Published
2021-07-08
Issue
Section
Articles
How to Cite
DIE VESTIGING VAN DIE EERSTE VRYBURGERS AAN DIE KAAP DIE GOEIE HOOP -I. (2021). Historia, 13(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3049