John Vorster se Internering : Redes en Verweer

Authors

  • H O Terblanche

Keywords:

Koffiefontein Interneringskamp, Koffiefontein Internment camp, History, Geskiedenis, Ossewa Brandwag, World War II, Tweede Wereldoorlog, B J Vorster, Internment, Internering, 1942, Oud-Staatspresident, Suid-Afrika, South Africa, Historia

Abstract

Nadat mnr. John Vorster, gewese Eerste Minister en oud-Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika, op 23 September 1942 in Port Elizabeth gearresteer is, is hy vir byna drie maande, 83 dae om presies te wees, in polisieselle in Port Elizabeth aangehou, sonder dat hy ooit aangekla of verhoor is. Op 15 Desember 1942 is hy per trein na die Koffiefonteinse interneringskamp geneem. Hy het byna een jaar en twee maande, 17 Desember 1942 tot 11 Februarie 1944, in hierdie kamp deurgebring.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles