Die Historikus en die Rekenaar

Authors

  • J L Hattingh

Keywords:

History, Historical research, Databanks, Data processing, Computer training, Historiography, Computers, Geskiedenis, Geskiedkundige navorsing, databank, dataverwerking, rekenaaropleiding, historiografie, rekenaars, Historia

Abstract

Binnekort, so wil dit voorkom, sal 'n navorser waarskynlik met sy eie rekenaar by die argiefleeskamer opdaag, en in plaas daarvan om, soos tot nogtoe gebruiklik was, nie sy aantekeninge eers op kaartjies skryf nie, maar sommer direk aan die rekenaar begin voer. En kort voor lank staan in elkeen van ons kantore en studeerkamers woordverwerkers waarmee 'n verhandeling, 'n artikel of 'n boek saamgestel word. Oënskynlik is die dae dus verby dat 'n geskrif moeisaam van kaartjies uitgekraam is. Met die rekenaar, so wil dit voorkom, verdwyn alle swoeg en sweet, sloer en sleur so kenmerkend aan die navorsingsarbeid. 'n Nuwe era, so lyk dit, staan vir die historikus op die drumpel.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles