Die Veranderende Grondbesettingspatroon van die Ngqikastam gedurende die 19de eeu

Authors

  • Johannes Stephanus Bergh

Keywords:

Ngqika, Xhosa, 19de eeu, 19th century, Rharhabe, Grondbesetting, History, Geskiedenis, Frontier wars, Grensoorlog, Eastern Frontier conflicts, Oosgrens konflikte

Abstract

Die Ngqikastam was een van die Xhosastamme wat in die loop van die 19de eeu groot grondverlies gely het en aan massaverskuiwings moes deelneem. Die belangrikste faktore wat hiertoe bygedra het, was ongetwyfeld die onderlinge botsings en tweedrag in Xhosageledere en die voortdurende blank-swart-konflik aan die Oosgrens. 

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die Veranderende Grondbesettingspatroon van die Ngqikastam gedurende die 19de eeu. (2021). Historia, 31(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2970