FEDERASIEBEWEGING IN SUID-AFRIKA, 1870-1881
Keywords:
Unification, Carnarvon, Great Trek, Federation, Grey, George, White, populationAbstract
Die Konvensies van Sandrivier (1852) en Bloemfontein (1854) het die seel geplaas op die verbrokkeling wat die Blanke bevolking aan die suidpunt van Afrika as 'n uitvloeisel van die Groot Trek ondergaan het. Suidelike Afrika was, oppervlakkig beskou, verdeel in 'n koloniale suide en 'n republikeinse noorde. Die verbrokkeling het egter verder as dit gestrek, want nog die republikeinse noorde, nog die koloniale suide het politieke eenhede gevorm. Die twee Boererepublieke, die Oranje-Vrystaat en die Suid-Afrikaanse Republiek, het elkeen 'n eie weg ingeslaan. Welis-waar was Natal aanvanklik 'n distrik van die Kaankolonie, maar hierdie verbintenis is in 1857 beeindig toe Natal 'n afso~derlike Britse kolonie geword het.Downloads
Published
2021-07-08
Issue
Section
Articles
How to Cite
FEDERASIEBEWEGING IN SUID-AFRIKA, 1870-1881. (2021). Historia, 13(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2952