Swart Arbeiders buite die Myne in Johannesburg tot 1899

Authors

  • J J Fourie

Keywords:

Swart werkers, Black workers, verstedeliking, urbanisation, 1899, history, geskiedenis, Historia, Eerste Volksraad, sensus, Basoeto's, Zoeloes, Basotho, Zulu, Rand, Johannesburg

Abstract

Alhoewel dit by uitstek die mynindustrie was wat van swart arbeid gebruik gemaak het, het ander industrieƫ, private huishoudings en munisipale dienste ook 'n behoefte aan sodanige arbeid gehad. Die arbeidsgeleenthede in die stad was een van die vernaamste redes vir die koms van die swartman. Waar die myne uitsluitlik van kontrakarbeiders gebruik gemaak het, het die arbeidsmark in die stad aan sowel kontrakarbeiders as diegene wat nie onder 'n werkskontrak was nie werkgeleenthede gebied. Die kontrakarbeiders was tydelike werkers wat aan die einde van hulle dienskontrakte na hulle stamgebiede teruggekeer het. Daarteenoor het die groep swartes wat nie onder 'n dienskontrak na die stad toe gekom het nie uit tydelike sowel as permanente werkers bestaan.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite