N FEESLIEDI GEDIG IN DIE JAAR 1838
Keywords:
Voortrekkers, Festive song, Music, VowAbstract
Die volgende lied wat in die jaar 1838 gedig is, is in die byvoegsel tot De Volksstem van 25 April 1896 gepubliseer. Die wysie van die lied is Ps. 130. J. P. L. Lombard, wat die gedig ingestuur het, vermeld in 'n byskrif dat dit hom ter hand gestel is deur "den ouden heer" S. J. Breijtenbach van Wonderfontein, distrik Middelburg, wat self by die "vreeselike gebeurtenissen" van die voorvaders in Natal teenwoordig was.· Hy was ook teenwoordig met die afli! van die Gelofte. Na die Slag van Bloedrivier is die lied altyd op 16 Desember gesing.Downloads
Published
2021-07-08
Issue
Section
Articles
How to Cite
N FEESLIEDI GEDIG IN DIE JAAR 1838. (2021). Historia, 13(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2917