DIE VESTIGING VAN DIE EERSTE VRYBURGERS AAN DIE KAAP DIE GOEIE HOOP -II
Keywords:
Free Burghers, Cape of Good Hope, Jan van Riebeeck, SlavesAbstract
Voorwaardes van vrywording s.oos gestel deur Jan van Riebeeck Die besluit om persone toe te laat om hulle buite die diens van die V.O.c, aan die Kaap te vestig, was 'n baie belangrike uitvloeisel van die verversingspos aldaar. 50 os reeds daarop gewys, het hierdie ontwikkeling uit die V.O.c. se begeerte om die pos van 'n las tot 'n bate te omskep, voortgevloei. Lg. motief het dan ook tot die bereidwilligheid aan die kant van die V.O.c. meegehelp om die vestigingsvoorwaardes vir die voornemende vryburgers redelik te maak. Gevolglik was dit vir amp ten are 'n aansporing om 'n nuwe begin onder die vryburgerskema te maak.Downloads
Published
2021-07-08
Issue
Section
Articles
How to Cite
DIE VESTIGING VAN DIE EERSTE VRYBURGERS AAN DIE KAAP DIE GOEIE HOOP -II. (2021). Historia, 13(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2912