OORWINNINGSLIED

Authors

  • G. M. A. Pretorius
  • G. S. Nienaber

Abstract

Hierdie oorwinningslied is deur ene mev. G. M. A. Pretorius aan prof. G. S. Nienaber gestuur. Die strekking van die liedjie dui baie duidelik daarop dat dit sy ontstaan gedurende die veldtog teen Mphephu in 1898 moes gehad het. Die oom Piet na wie daar verwys word, is waarskynlik genL. P. J. Joubert, op daardie stadium kommandant-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek, en onder wie se bevel hierdie veldtog gestaan het. (Red

Downloads

Published

2021-07-08

Issue

Section

Articles