Die "BUSHVELDT CARBINEERS"'n greep uit die Anglo-Boereoorlog

Authors

  • Dr. C.A.R. Schulenburg

Keywords:

War graves, Berlin missionaries, Anglo-Boer War, Viljoen family, Six farmers incident, Bushveldt Carbineers, South African War

Abstract

Die eerste deel van hierdie werk bestaan uit 'n opsomming van publikasies, meestal uit Australie, oar die "Busveldt Carbineers" en veral oar twee hooffigure, Harry Morant en Peter Handcock. Die tweede deel is saamgestel uit persoonlike ondersoeke en navorsing; dit bevat inligting wat in geeneen van die Australiese publi- kasies verskyn nie, en die bedoeling is om die gebeurtenis in sy geheel te korreleer, te voltooi en in perspektief te bring. In die ou Pretoriase begraafplaas is 'n graf waarin twee persone begrawe Ie. Die kopstuk bestaan uit 'n wit marmerkruis en op die voetstuk lui die inskripsie:

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite