NUWE RIGTINGS IN DIE EUROPESE GESKIEDSKRYWING

Authors

  • F. A van Jaarsveld

Abstract

Daar sal Die gepoog word om die inhoud van elke gesprek wat ek met akademici gehad bet hierop te Deem Die: dit sal verwerk word in 'n bygaande stuk oar die vraag: Wat is sosiale en samelewingsgeskiedenis? ,2) wat die kern van my ondersoek was. Die rede waarom hierdie vraag gekies is, is te vinde in die groat ommekeer wat daar sedert die Tweede Wereldoorlog in die Europese geskiedskrywing gekom bet, nl. van politieke, staatkundige en konstitusionele geskiedenis en die groat historiese per-soonlikheid na die sosiale geskiedenis wat die "gewone mens", die massas en die alledaagse lewe in die visier bet. Dit beteken 'n uitbreiding van sowel die historiese tematiek as metodiek wat Die net interdissipliner geword bet Die, maar oak nader aan die metodes van die sosiale wetenskappe beweeg bet, soos bewys word deur kwan-tifikasie deur die rekenaar wat uiters belangrik in die historiese navorsing geword bet.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles