DIE VRAAG NA EN AANBOD VAN DIE AFRIKANER SE ARBEID ASBEPALENDE FAKTOR IN SY SOSIO-EKONOMIESE POSISIE AAN DIERAND TOT 192
Keywords:
Labour (Economics), Afrikaners, History, Career development, Housing, Career life, Industrial revolution, Career backgrounds, Witwatersrand gold fields, Socio-economic situations, Social status, Religious life, Political lifeAbstract
Invloed van historiese faktore op die Afrikaner se heroepslewe. Met die ontdekking van die Witwatersrandse goudvelde bet die eintlike mynboufase in die Z.A.R. aangebreek. Daarmee is 'n industriele rewolusie aan die gang gesit wat die bestaande lewenspatroon feitlik oornag verander bet. Die gebeure na die pro-klamering van die Witwatersrandse goudvelde was 'n bevestiging van 'n voorspelling wat H.W. Struben op 5 Junie 1885 tydens sy gouduitstalling in Pretoria gemaak bet, nl. dat die goudmynnywerheid na verwagting aan duisende mense werkgeleenthede sou bied.l Die goudmynbedryf was die dryfkrag vir die ontstaan en uitbreiding van ander industriee en sakeondernemings. Duisende mense bet na die Witwatersrand gestroom in die verwagting dat bulle in die ekonomiese aktiwiteite sou kon deel. So-doende bet daar 'n heterogene en kosmopolitiese samelewing in Johannesburg ont-staan.Downloads
Published
2021-07-07
Issue
Section
Articles
How to Cite
DIE VRAAG NA EN AANBOD VAN DIE AFRIKANER SE ARBEID ASBEPALENDE FAKTOR IN SY SOSIO-EKONOMIESE POSISIE AAN DIERAND TOT 192. (2021). Historia, 26(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2584